Eli Wallach

Eli Wallach
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eli Herschel Wallach
Geboorte 7 Desember 1915
New York
Sterfte 24 Junie 2014 (op 98)
New York
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1945–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eli Wallach (1915 - 2014) was 'n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Baby Doll (1956), The Magnificent Seven (1960), The Good, the Bad and the Ugly (1966), en The Holiday (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy